Ons bied u standaard 6m-verskepingshouers wat stof- en waterdig is.  Ons bied tans slegs die een grootte want ons het gevind dat dié grootte uiters gewild is vir self-stoor en met ons uiters kompeterende pryse pas ons pakket die meeste mense.U sluit u houer self met u eie slot/te wat vir u addisionele gemoedsrus van veiligheid bring.  U hou natuurlik alle sleutels self.  

Back Back to top