Minimum tydperk is een maand. Kontrakte word gewoonlik op ’n maand-vir-maand basis aangegaan. U kanselleer u kontrak deur vir ons een kalandermaand kennis te gee. (M.a.w. u gee in die huidige maand kennis indien u aan die einde van die volgende maand wil ontruim.)

Back Back to top