We are a small business with a personal touch.  You as the client get indiviual attention and we will even help you after hours as we are serious about service delivery.  You have also direct access to the owner and can communicate directly with the owner.

Ons is ‘n klein besigheid met ’n persoonlike aanslag.  U as die kliënt kry individuele aandag en ons kan u ook na-ure help want ons is ernstig wanneer dit by dienslewering kom.  U het direkte toegang tot die eienaar en kan direk met die eienaar kommunikeer.





Back Back to top