Aangesien ons by die perseel woon en werk is die store baie veilig. Afgesien van ons eie teenwoordigheid het ons ook 2 hekke waardeur enige besoeker moet kom en CCTV kameras monitor die perseel voortdurend. Ander sekuriteitsmaatreëls is ook geïnstalleer. Kortliks is ons opset van so aard dat indien u ’n vrou is wat alleen u stoor wil besoek, behoort u nooit onveilig te voel nie.

Back Back to top